'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

9.12.13

Huldeblyk aan die perd

The Kelpies is ‘n skepping van die Skotse beeldhouer Andy Scott en sy span. Dié monument is opgerig as ‘n huldeblyk aan die perd se rol in die geskiedenis van Skotland. Die twee perdekoppe staan meer as 30 meter hoog en 600 ton staal is gebruik om hulle te vorm. Die staal is herwin van Skotland se industriële areas.

via Roekeloos.co.za, lees meer oor The Kelpies >>



No comments:

Post a Comment