'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

24.6.13

Kerguelensterretjie (Kerguelen Tern)

Sterna virgata

Dit is slank voëls met miksterte. Hulle plonsduik agter vis aan. Die kerguelensterretjie vang ook insekte op oop grasvlaktes van Marion- en Prins Edward-eiland.



No comments:

Post a Comment