'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

27.5.13

Witwangstormswael (White-faced Storm Petrel)

Peladroma marina

Die witwangstormswael is 'n algemene gesig om die Tristan-, Gough-- Prins Edward- en Marion-eilande.

Die swart merke op die gesig en die wit keel en bors maak dit maklik om dié stormswael uit te ken. Jy kan die swaeltjie ook herken aan die lang bene wat verby die stert steek in vlug. Soms word die bene deur die golwe gesleep. Hulle hou gewoonlik in klein groepies van 2 tot 4.

No comments:

Post a Comment