'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

15.4.13

Grysrugstormswael (Grey-backed Storm Petrel)

Garrodia nereis

Hierdie is 'n skaars swaeltjie wat by Gough- Prins Edward- en Marion-eilande voorkom. Die voël het 'n donker kop en vlerke, terwyl die rug en kruis grys is.

Die swaeltjie hou oor die oop see vind waar dit heen-en-weer- wieg, laag oor die water.



(foto JJ Harrison)

No comments:

Post a Comment