'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

25.2.13

Voëls en sigaretstompies

Navorsers by die Universidad Autónoma de Tlaxcala in Mexico het begin kyk na die aardige verskynsel van voëls wat sigaretstompies in hul neste gebruik. Hulle vermoed tans dit is as gevolg van die nikotien in die stompies.

Die nikotien hou kuikens gesond deur parasiete en insekte te verdryf.

die hele storie >> Cigarette Butts in Nests Deter Bird Parasites

No comments:

Post a Comment