'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

11.2.13

Reeds meer as 80 renosters in 2013

Meer as 80 renosters is al gestroop in Suid-Afrika sedert die begin van 2013. Die meeste van die renosters is in die Krugerwildtuin gestroop, ag renosters in KwaZulu-Natal, ses in Noordwes, vier in Mpumalanga en drie in Limpopo. In 2012 is 668 renosters in Suid-Afrika doodgemaak.

1 comment:

  1. Anonymous11/4/13 21:07

    EK SAL DIE EERSTE WEES WAT IETS HIER TE SE HET.....
    EN AL WAT EK KAN SE IS...............DIS BAIE SAD
    EK HOOP MY KIDS SE KIDS KAN EENDAG NOG N RENOSTER SIEN..DIT I WERKLIK BAIE JAMMER DAT ALMAL PRAAT EN PRAAT EN PRAAT.............VAN HUL PROBEER IETS DOEN.....MAAR ONS PRAAT EN PRAAT NE SAAM.......

    ReplyDelete