'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

1.2.13

Keiserpikkewyn (Emperor Penguin)

Aptenodytes forsteri

Die keiserpikkewyn is die grootste pikkewyn ter wêreld. Die voël word 112 cm lank. Dit kom slegs voorop die ysbank en pakys van Antarktika en is baie skaars.

Die voël het liggeel vlekke aan weerskante van die kop en 'n kort krom snawel.


Volwasse keiserpikkewyn (foto Samuel Blanc)


Keiserpikkewyn kuikens (foto Struthious Bandersnatch)

No comments:

Post a Comment