'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

10.10.12

Witoorpikkewyn (Gentoo Penguin)

Pygoscelis papua

Die witoorpikkewyn het 'n helderrooi snawel, oranje pote en driehoekige wit vlekke agter die oë waar die ore sit. Dit is die soort pikkewyn wat in die film Mr. Popper’s Penguins gebruik is.

Dié pikkewyne is bang vir mense en jy moet eerder op 'n afstand van hulle hou.



(foto Ben Tubby)

No comments:

Post a Comment