'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

3.10.12

Keiserduiker (Imperial Cormorant)

Phalacrocorax atriceps

Indien jy al op Marion-eiland was, kon jy dalk die keiserduiker gesien het. Hulle kom voor in groepies op die eiland en maak hulle nesse op rotsagtige gedeeltes en kranse. Dit is die eiland se enigste duiker.

Die volwasse keiserduiker staan so 61 cm hoog. 'n Pragtige voël.


(foto Calyponte)

No comments:

Post a Comment