'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

14.9.12

SA spesies kan uitsterf

Die lys van die 100 mees bedreigde spesies in die wêreld bevat vier Suid-Afrikaanse spesies.

Daar is 'n sterk moontlikheid dat die Tafelberg-spookpadda, suurpootjie, riviermond-naaldvis en die wilde broodwortel kan uitsterf.

Daar is slegs 200 wilde broodwortels oor in Mpumalanga en Tafelberg is die enigste plek in die wêreld waar spookpaddas voorkom.

No comments:

Post a Comment